Successfully reported
+38

Bosveld Wegbreek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld Wegbreek is 'n selfsorg-eenheid op 'n wildplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs Euphoria Gholflandgoed en Hydro. Dit is ideaal vir 'n paartjie of gesin van 4 wat op soek is na 'n lieflike bosveld-wegbreek, binne maklike bereik van die huis.

Die kothuis het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die Boma-area is vir privaat gebruik en het 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die stoep lei na 'n privaat Jacuzzi en braai-area waar gaste die vrylopende wild kan besigtig en daar is ook 'n tuin en swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n pragtige uitsig met braaigeriewe op die plaas. Gaste kan met hul eie voertuig of die wildvoertuig daar aankom.

Bosveld Wegbreek bied ook wildritte met 'n wildkykvoertuig aan. Dié verblyf grens aan Euphoria Gholflandgoed en Hydro Spa wat 'n ontwerpersgholfbaan, spa, pizza-restaurant en 'n kabelkar het. Ander doendinge sluit voetslaan, bergfietsry, gholf en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Philip S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker kalm, stil en rustig. Baie lekker gebly, alles werk en is netjies. Die omgewing is stil en rustig.
Sep 2025
Charmaine C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Absolutely amazing! We had the best time and the hostess was wonderful! The place was extremely clean and had everything we ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n goeie wegbreek en ons het die rustigheid baie geniet. Ja, ons het baie lekker gebly. Die rustigheid van die omgewing was kosbaar. Dit is ba...
Sien meer
Jul 2025
Cyrilene E
5.0
Gehalte vir geld. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gekuier. Rustige omgewing.
Jul 2025
Jackie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, amazing, awesome, recharged. Ons is so dankbaar, dit was amazing, uitgerus, gerecharged, baie dankie, skoon lug, pragtige natuur en jacuzz...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Bosveld Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang