Successfully reported

Harteliefhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adrie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon, mooi en privaat. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir julle puik resensie! Dit word baie waardeer. Ons is bly julle het lekker gebly in Hartelief. Bosveld groete

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly en ontspan by Harteliefhuisie. Ons wegbreek in die Bosveld was net wat ons nodig gehad het om die batterye te herlaai. Die huisie is knus, goed toegerus en baie netjies. Ons het dit geniet om lang ente te stap om die wild (zebras, kameelperde, rooibokke, blesbokke, njalas, koedoes, vlakvarke, apies) te besigtig, het die kloof gestap, die dam (me) laatmiddag besoek om die rustigheid en voëllewe te geniet. Die koor van paddas by die spruit laatmiddag is iets om te beleef. Ons sal dit beslis aanbeveel vir diegene wat die natuur en rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly dat julle lekker gebly het, en ten volle die bosveld se bekoring ervaar het. Julle is altyd weer welkom. Bosveld groete

Anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus, vrede en stilte in die bos. Heerlik ontspanne wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly julle kon ook deel in die rus en vrede van ons Hartelief Huisie in die bos. Julle is altyd weer welkom! Bosveld groete

Liezel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great stay, will definitely be back! We had a great stay! The unit is well equipped and the splash pool was really nice. Enjoyed the peaceful setting, nice hikes and boma fires.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thank you for the wonderful review! So glad you enjoyed your stay and the peaceful setting. You are always welcome again at Hartelief Huisie! Kind regards Carolien

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspan. Baie lekker gebly en gestap op die plaas. Baie wild gesien. Alles wat nodig is, is in die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly julle het die rustigheid en die wild kyk geniet. Julle is altyd weer welkom. Bosveld groete

Joleen E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was asemrowend en rustig. Die oomblik wat ons by Harteliefhuisie gestop het, was dit asof die rustigheid ons oorgeneem het. Dis pragtig, goed uiteengesit, en die wild is volop. Ons het dit vreeslik geniet, en sal graag weer daar wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit maak ons warm om die hart as ons gaste die rustigheid en pragtige natuur en wilde diere geniet. Julle is altyd weer welkom! Bosveld groete

Louie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

'n Perfekte wegbreek! Ons het 'n fantastiese verblyf by Harteliefhuisie gehad. Die plek was vlekkeloos skoon, goed toegerus en ongelooflik knus. Die uitsigte was asemrowend en die rustige omgewing het dit maklik gemaak om te ontspan. Die gasheer was vriendelik en responsief, wat die hele ervaring naatloos gemaak het. Hoog aanbeveel – ons sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie Louie vir jul besoek en wonderlike resensie. Ons is altyd so bly om te hoor as ander mense die pragtige omgewing en rustigheid ook geniet. Hopenlik sien ons julle in die toekoms weer. Altyd weer welkom!

Wikus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great stay over. Stay was great. We will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thanks so much, Wikus. You are anytime welcome again!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie! Goed om te hoor jul het lekker ontspan.

Robert J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rest, bushveld, neat. The stay was everything I expected and more. Saw a lot of animals on our game drive. The house was neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thank you so much for your wonderful review! We are truly delighted that you saw so many animals and enjoyed your stay. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, The Bushveld team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 339

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R101, Verloren, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f95da90525a12718228c2dd2bd670a955400d8f8722de95c5ec8100fe8534b2766db39d1ee8e4f568ac202519e2c6e3c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 141 5 1 5 Off the R101 Verloren 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.79816860679 28.363676583813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang