Successfully reported
+17

Botrivier se Eden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 3de Laan, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Botrivier se Eden bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuin in Botrivier. Dit is in die hartjie van die Wes-Kaap en bied 'n pragtige uitsig op die omliggende berge en wingerde. Dié verblyf is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie om 'n vuurtjie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is net 'n entjie vanaf verskeie bekende wynplase.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 3de Laan, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botrivier se Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 3de Laan, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb68bd0aaba7c76e51fab1391cb32d2a8674e4e4f94423bc4287e0aae310479eb723ad1c77eb38b4059ae40d298f72577abc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 25 3de Laan Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 11:00 -34.22670858517 19.20342978953
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang