Successfully reported
+18

Bougain Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bougain Villa gastehuis is 'n oulike vakansiebestemming wat verskeie verblyf-opsies bied. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in hierdie smaakvol versierde Victoriaanse huis.

Gaste het 'n keuse tussen ons 2 Dubbelkamers, met en suite-badkamers of 1 Koninginkamer en 1 Tweelingkamer, met 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het sy eie aparte ingang. 'n Koffie-/teeskinkbord met beskuit word voorsien. Elektriese komberse word voorsien vir koue winteraande. Net so word waaiers voorsien vir die lang, warm someragte.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in begeleide toere vir 'n daguitstappie met John's Donkey Tours na enige van die volgende bestemmings: Die duiselingwekkende hoogtes van die Swartbergpas, Af in die dieptes van "Die Hel", Meiringspoort met sy wonderlike geologiese formasies, Gamkapoortdam, Kangogrotte , Matjiesriviervallei, die vyeplaas of eintlik enige plaaslike bestemming wat by jou aanklank vind. Lughawe-, bus- en treinvervoer is op versoek beskikbaar. Geen kaartfasiliteite beskikbaar nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charles D
5.0
Like visiting family. Wonderful warm hosts who make you feel like you are visiting family. Perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Michaela P
5.0
Beautiful decor, lovely room, safe and central, warm hosts! I had a lovely time at this beautiful home in Prince Albert. The room was s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Danie S
5.0
Netjies, skoon en warm mense! Ek het regtig baie lekker gebly en gekuier daar! Dankie vir John & Esme se gasvryheid.
Apr 2025
Abraham H
5.0
Die plek is baie rustig en pynlik netjies. Die gasheer en gasvrou het ons baie verwelkom. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Des 2024
Erina Jansen Van Vuuren J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en ontspanne. Baie lekker gekuier. Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en lekker kuier.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John & Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bougain Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBLd5Ldsp6yfvhiC0DnQrHDc0GWIxKdCM2XWQafQPh2wnp7x8k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 74 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.220994394614 22.029317671718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang