Successfully reported
+22

Boulders 301

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boulders 301 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in 'n seefront-woonstelkompleks in Ballito bied. Die eiendom spog met asemrowende uitsigte oor die see en geniet maklike toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n privaat balkon met see-uitsigte.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad asook 'n braai-area wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chanelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and clean. Lovely stay, very clean and exactly like the pictures. I will definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Rosie V
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik gebly, baie goed geleë. Asemrowende see-uitsig met 'n heerlike stoep. Baie netjies en veilig. Eenheid is goed toegerus en gemaklik, dalk n...
Sien meer
Jun 2025
Natasha B
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties! Kan nie wag om weer hier te boek nie. Hierdie was een van die beste plekke wat ons nog gebly het. Wanneer ons weer Ballito besoek...
Sien meer
Apr 2025
Louise B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Alles goed en mooi, sou graag 'n kas of kluisie wou hê waar waardevolle items in toegesluit kon word.
Mrt 2025
Sonja S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly en sal weer daar vir tuisgaan. Ons het heerlik gebly. Behalwe vir die mikrogolf se draaitafel wat nie werk en uitsny wanneer jy vir ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 149

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulders 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8654fcb34db897451e53430d9ea020702b76035e5aac1a738d8fe8669615749fdd167dc356dcd09145f5bed50cbb088b264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.537165251555 31.221980226661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang