Brand Gastehuis
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
-
Vanaf
R700R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brand Guesthouse bied knus en veilige verblyf in Colesberg, in die hartjie van die Karoo. Dit is sentraal geleë, naby restaurante en 'n winkelsentrum.
Verblyf beskik oor 5 moderne en privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer, toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse in al die kamers is gemaklik en bedek met skoon linne, duvets en komberse. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie.
Colesberg lê aan die begin van die N9, wat van die N1 af lei na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit 'n ideale plek maak vir reisigers om te bly op pad van die noordelike streke van Suid-Afrika na die Tuinroete en Oos-Kaap.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 843
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang