Successfully reported

Branderkant 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gratis toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op die gaste se eie koste aangevul word. Onthou asseblief ook om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring. Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 gereël word, uitgesluit naweke en openbare vakansiedae. Dit moet asseblief ten minste 48 uur vooruit deur ons kantoor bespreek word en moet vooraf aan ons betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Let ook asseblief daarop dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende piekseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Ray Road, Branderkant Unit 6, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58285c1146cc9ee572de25211daaa1b7a7dcd27eebec8cf03d0732cf6507c8d82f9c0c2ef06500404a81d21e49837a171e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 7 Ray Road Branderkant Unit 6 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.875018255871 30.361599320926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang