Brenton Blue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let daarop dat die eienaars op die perseel woon.
Tariewe vir Beachcomber, die Lily Room, Union Jack en Out of Africa is B&B-verblyf.
Tariewe vir Delft is selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik en by die waterbeperkings in die area hou.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Die eiendom kan nie as 'n geheel bespreek word nie en partytjies word nie toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt word elke oggen bedien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 431 President CR Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang