Bridgewater View 415
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 204 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bridgewater View 415 is 'n sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat gerieflik sentraal geleë is in die dinamiese metropool Century City, wat dit 'n ideale opsie maak vir korporatiewe reisigers.
Dié elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 4 sitplekke. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is ook toegerus met 'n omskakelaar om ononderbroke elektrisiteit te ondersteun.
Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n ontspanne oggendkoffie. Binne loopafstand van die kompleks sal gaste Century City Park vind wat lieflike wandelpaaie, fietsrypaadjies, waterweë, lewendige kafees asook restaurante het. Vir diegene wat inkopies wil doen, is Canal Walk-winkelsentrum ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bridgewater View 415 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang