Brookes Hill Bliss
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brookes Hill Bliss is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige Brookes Hill Suites-kompleks in Summerstrand geleë is, ideaal vir 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid bied 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek op die perseel en die nabyheid aan die strand, casino en gewilde besienswaardighede geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suburban Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes Hill Bliss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang