Brookes Hill Bliss
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brookes Hill Bliss is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Brookes Hill Suites-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is ook naby die strand, Casino en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suburban Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes Hill Bliss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill Drive, Unit 35 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang