Successfully reported
+39

Buffalo Thorn Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • Vanaf R18 960 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Buffalo Thorn Lodge is geleë in die Black Rhino Wildreservaat, 30 km vanaf Sun City in die Noordwes-provinsie. Die reservaat is 'n Groot Vyf, malariavrye gebied wat verbind is met die Pilanesberg Natuurreservaat.

Die lodge bied slaapplek vir 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Twee van die chalets sluit solderkamers in. Elke chalet het 'n buitestort, 'n yskassie en 'n sondek.

Die sentrale area sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, 'n TV met DStv, 'n pooltafel, 'n gimnasium, 'n dek met 'n swembad, 'n buite-jacuzzi, 'n boma, 'n braai-area en 'n skuilplek in. Gaste het die gebruik van 'n privaat wildbewaarder en voertuig vir wildritte. Die lodge word beveilig met 'n elektriese omtrekheining.

Die Black Rhino Wildreservaat beslaan 1800 hektaar met volle toegang tot die 55 000 hektaar Pilanesberg Natuurreservaat. Sun City, 30 km weg, bied winkels en aktiwiteite soos warmlugballonvaart, boogskiet en vierwielmotorfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • Gaste dink Buffalo Thorn Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 18 960
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 18 960
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 18 960
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Pilanesberg, 2128, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a19c7ade33e6804f7f4034e20e99761d3189fadeda26948ef6d41b84752e70d9fe165d70420f86014f9c03f84fcf8219f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 960 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R565 Pilanesberg 2128 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.163186527341 26.972471380954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang