Successfully reported

Buitenstekloof Rooipensie Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Een sak hout word voorsien en addisionele hout en ander plaasprodukte is te koop.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings en teen 'n ekstra koste per troeteldier. Troeteldiere moet altyd aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, en nie vrylik rondloop nie, om die wild en ander diere in die kloof te beskerm.
Neem asseblief kennis dat daar geen mobiele ontvangs by die kothuis is nie, maar ontvangs is naby beskikbaar voordat jy die kloof op die plaas binnegaan.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 805
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 805
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 805
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4d6322106f76e579588d9b8d1fd4e91208a0bd20605a67521218ce9e813de4821d8738def3ca31c7f097ade63ef91f7e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 805 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.716586061656 19.767397148131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang