Successfully reported
+11

Bush and Gables Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1836 Koperkapel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bush and Gables Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan 'n apart gehuurde vakansie-eenheid in Marloth Park, ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit. Die aangrensende leefarea met lugversorging het 'n gemaklike rusbank en 'n stapelbed vir kinders.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en buitesitplek, asook parkeerplek op die perseel. Gaste kan die atmosfeer van die bosveld ervaar en die geluide van seekoeie, hiënas, leeus en ander bosveldwesens geniet. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1836 Koperkapel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bush and Gables Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1836 Koperkapel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afbb2122e8dd9213b7874a3021373bc43698c5576437fd291205e05b862f65a21ec19d34a4907174a12dbd531d2b0ee7826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 1836 Koperkapel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337619456273 31.779428893254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang