Bushvilla's
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushvilla bied lieflike selfsorgverblyf in Phalaborwa, geleë binne die Silonque Privaat Natuurreservaat, wat aan die Krugerwildtuin grens. Geleë in die hartjie van die bos, kan jy die vrede en skoonheid van die natuur rondom jou geniet.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 goed ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die lugversorgde slaapkamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Buite het elke eenheid 'n patio met draagbare braaigeriewe.
Gaste kan ook 'n gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Bushvilla's het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 149, Silinque Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang