Bustani le Mawe
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 4 Boskykloof Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Bustani le Mawe is 'n aparte ingangswoonstel in 'n bekroonde inheemse tuin geleë tussen Constantia Nek en Hout Bay Village. 
Hierdie gerieflike 1 slaapkamer woonstel is verbonde aan die hoofhuis en bied slaapplek vir 2 mense in 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel en wasbak. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot die swembad en daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar. 
Die eiendom is enkele minute vanaf staproetes op Tafelberg, die Constantia-wynroete, World of Birds, restaurante, Kirstenbosch-tuin of die strand. Daar is honde en katte op die perseel en daar is 'n geen-rookbeleid vir die hele eiendom.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Boskykloof Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Bustani le Mawe het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 4 Boskykloof Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang