Successfully reported

Cabin16 @Riviera Wharf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
George S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie netjies en goed toegerus. Stapafstand van alles af, maar nog steeds lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het lekker gekuier.

Gerda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Asemrowend, rustig. Was heeltyd met haar in verbinding soos ons op pad was en terug. Plekkie is pragtig en alles wat mens nodig het. Buite by swembad is so rustig en om nie eers te praat van die asemrowende uitsig nie, veral in die aand. Restaurant se kos was ook uit die boeke uit. Kinders het dit baie geniet, net jammer vir die weer dat hul nie swembad meer kon geniet het nie, maar anders 10/10! Sal definitief plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Desa. Soos ek oor julle geskryf het, was dit vir my baie lekker om julle as gaste te kon verwelkom. Julle is ook "amazing" mense. Vergun my egter die geleentheid om terugvoer te lewer oor jul punte van ontevredenheid, omdat ek nie enige vorm van miskommunikasie wil deurlaat nie. Die woonstel is ingerig vir net 4 persone. Derhalwe is daar net genoeg kombuisware vir 4 gaste. Ek vra die hele tyd (terwyl gaste daar is) wat ek kan doen, of bring om hul verblyf aangenaam te maak. Ongelukkig wag almal tot by die resensietyd om hul griewe te lig, eerder as om reguit te vra terwyl hul daar is. Ek sou met liefde nog goedere aangevul het, as mense net vra. Onthou, daar is 'n rede hoekom daar net 4 van alles is. Regstelling: Daar is 4 rooiwyn glase, 4 vonkelwyn of witwyn glase, 6 koeldrank glase en 4 vrugtesap-glase. Daar is 'n "jug" om water in die ketel in te gooi, omdat die ketel nie kabelloos is nie. Reg langs die ketel is daar 'n kombuis eiland van 2 meter x 1 meter. So ek glo dit is genoeg werkspasie? Ek het, op versoek van 'n gas, spesiaal 'n "Airfryer" gaan koop, asook 'n sonsambreel en 2 x opvoustoele - net omdat hul daarvoor gevra het. So, ek is regtig jammer oor die irritasies in die woonstel - jammer dat ek nou eers daarvan uitvind, en dit op die manier. Dankie dat julle gekom het. Onthou net om te praat as iets nie na jul wense is nie. Dit is nie nodig om tydens die verblyf enigsins ongerief te verduur nie. Dankie dat julle amazing mense is.

Dirk U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Cabin 16 is super star status. Ons het baie lekker gebly by Cabin 16. Alles en nog meer was daar gewees. Cabin 16 is 'n juweel van 'n plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
'n Baie groot dankie vir jul mooi wense en goeie terugvoer. Ons probeer regtig baie hard om vir almal 'n goeie tyd te bewerkstellig. Julle is wonderlike gaste, kom kuier asb. weer. Sterkte vir die nuwe jaar.

Susette L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Was heerlik gewees! Eenheid is baie goed toegerus. Pragtige dekor. Baie lekker opset omdat gaste hotel se swembad en restaurant kan gebruik met heerlike kroegetes. Baie mooi uitsig as jy buite by hotel deel sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir die resensie, Susette. Dit was heerlik om jou te kon ontvang en bederf. Geniet die res van jou reise. Kom kuier asb. weer.

Paul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Uitsonderlike ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Dankie vir jul terugvoer. EK vertrou julle het lekker gerus. Mag die res van die jaar vir julle 'n goeie jaar wees. Kom kuier gerus weer.

George G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Nie te sleg nie maar sal nie weer daar bly nie. Woonstel was donker en geen uitsig nie. Was wel netjies en skoon maar nie wat ons verwag het langs 'n rivier nie. Ek dink die eienaar wou seker maak ons is gemaklik, wat ons waardeer, maar het ons laat voel soos skoolkinders en eerstekeer oorblyers met al die moet en moenie's. Ons is wêreldreisigers en verstaan wat als behels om by 'n plek te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jul terugvoer. Jammer vir enige ongerief. In ons LS inligtingstuk word daar duidelik aangedui dat die woonstel nie 'n rivier uitsig het nie. Ongelukkig is daar reëls opgeplak, want dit is die hotel se vereiste. Ons is daaraan verbonde. Ek is jammer dat dit julle gepla het. Dankie vir die resensie. Mag jul toekomstige reise goed daaruisien.

Odette D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlik. Ona het dit baie geniet. Het alles wat jy nodig het in 'n woonstel. Lieflik by die swembad en stunning view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Odette. Dit was waarlik 'n groot voorreg om julle by Cabin 16 te ontvang. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Chrisna C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Gerieflik, netjies en word sterk aanbeveel. Die eenheid het alles gehad waaraan ons kon dink. Die eienares is vreeslik gaaf en behulpsaam. Die WiFi-sein is nie baie sterk nie. Ek beveel Cabin16 @Riviera Wharf vir enigiemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Liewe Chrisna. Ons waardeer jul kuiertjie by ons so baie. Die mooi woorde wat jy geskryf het, is ñ riem onder die hart. Dankie daarvoor. Seengroete

Candy O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Home from home. Had a great stay, loved the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Thank you, Candy, for staying with us. We loved having you here. Thank you for your kind words. Please visit us soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Port Natal Road, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec406cf0fd95883dde4e18f01cb92eee5cb6352ba94db4e9d3f1277be464e8e774ea5c3e89fc48d79e3bb2f3e178d06dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang