Cabin16 @Riviera Wharf
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Bekdeposito is betaalbaar met aankoms. Dit sal binne 3 dae na uitklok terugbetaal word.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat dit 'n streng nie-rook eenheid is.
Gebruik water asseblief spaarsamig.
Enige verdwyning van enigiets in die eenheid sal as diefstal hanteer word.
Hut 16 kan slegs 4 gaste akkommodeer. Indien die aantal gaste hierdie bedrag oorskry sonder vooraf kennisgewing, sal hulle gevra word om die perseel te verlaat sonder 'n terugbetaling.
Neem asseblief kennis dat daar geen daaglikse skoonmaakdiens is nie. Hut 16 is 'n selfsorg-eenheid en nie deel van die hotel se skoonmaakdiens nie.
Neem asseblief kennis dat die Wi-Fi en elektrisiteit wat per dag voorsien word, meer as genoeg is vir normale daaglikse gebruik. Dit is egter beperk en as gaste meer as die hoeveelheid benodig, kan dit maklik self gelaai word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Port Natal Road, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang