Cadeau Hiking and Accommodation
Beskrywing
Dit bestaan uit 4 permanente koepeltente onder nuutgeboude skuilings. Drie tente het 'n dubbelbed en die ander 1 het twee enkelbeddens. Die beddens in die tente het beddegoed en linne, wat elke 5 dae vervang word vir langverblyfgaste. Die tente het tans nie ligte nie. Daar is tafels en stoele buite sodat gaste die buitelug kan geniet en ontspan. Ablusiegeriewe is naby die tente en beskik oor aparte mans- en vrouebadkamers met 3 warmwaterstorte en 2 toilette in elk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerbasis.
Huisreëls
Die eenhede is slegs beskikbaar indien 'n vrywaringsvorm geteken word en alle aktiwiteite is ook onderhewig aan 'n permit wat deur Cadeau se bestuur uitgereik word.
Let asb. dat daar 'n 8 km grondpad is wat na die verblyf lei. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Portion 6 of Farm 569, Humansdorp, 6304, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang