Successfully reported

Cadeau Hiking and Accommodation

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Glen W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Very enjoyable different experience. Perfectly quiet. Great trail to walk. Safe. Great sunsets and the stars are amazing. Friendly hosts made me feel at home and went out of their way to make my stay a good memory. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was baie stil en rustig daar. Daar word baie aandag aan fyner detail gegee. Hulle is baie gasvry en vriendelik. Dis mooi en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie nice en skoon! Baie nice en skoon! Vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker, maar teleurgesteld oor die astronomiese bedrae wat San Parke vra. Kort, maar aangenaam. Die stilte maak alles die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2024

Unique and peaceful. The hosts were friendly and welcoming. Accommodation was just as advertised, the experience of sleeping in a tent and falling asleep to the sounds of nature was incredible. A very tranquil stay, would highly recommend to any nature lover!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Gasvry. Netjies en skoon. Pragtige natuurskoon. Andries en Leonie het ons so tuis laat voel dat dit gevoel het if ons ou vriende groet toe ons ry. Die hike en die swem in die rotspoele was 'n belewenis. En sundowners by die uitkykpunt asemrowend. Graag sal ek weer wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Andries and Nolene are great hosts, we especially liked the pet-friendly aspect, just ask our JR. The country air was very welcome. Braaiing there was a real treat. The place has history and the hosts have realistic plans for the future. For family types, it is really something else. The access road was in fair condition, not great but OK for the region (we know, having spent 2 months there en route to a new home in PE). The new puppies were expectedly boisterous but adorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker, rustig en vriendelik. Baie vriendelik en goed bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Was heerlik! Andries se gasvryheid spreek boekdele! Ons het soos familie gevoel met die intrapslag. Dit was regtig 'n awesome belewenis en ek sal dit deffies aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Cadeau Hiking and Accommodation
Baie dankie. Ek waardeer dit baie. Altyd weer welkom om te kom kuier. Mag julle 'n geweldige goeie jaar he wat voorle. Kom gerus weer kuier. Andries

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of Farm 569, Humansdorp, 6304, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKXBZC3qeZsAXL9KZI3y9QR8qKcAmEbjzLULyRWCUN0Pb0qkQG2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Portion 6 of Farm 569 Humansdorp 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041822565925 24.100281841365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang