Successfully reported
+51

Camelroc Guest Farm

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camelroc Guest Farm is slegs 10 km vanaf Fouriesburg, tussen die 2 Caledonriviere en naby die Caledonspoort-grenspos geleë. Die skilderagtige dorpie skuil tussen die Malutiberge en is ideaal geleë naby die Lesotho-grens.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 en suite-slaapkamers of 7 selfsorg-chalets. Al die eenhede het privaat badkamers, gratis WiFi, en handdoeke en linne. Sommige van die eenhede het 'n privaat braai-area.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge wat beskikbaar is, sluit voetslaan, voëlkyk en bergfietsry in.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang, Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Nasionale Park en Clarens Village Conservancy in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charlene S
Gesin met klein kinders
5.0
Well deserved rest. We enjoyed our peaceful stay at Camelroc, a well-kept place. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lawrence O
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and restful. We spent the Easter weekend there as a family and had a wonderful time. We managed to do two hiking trails which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Leendert T
Saam met lewensmaat
5.0
It is beautiful, peaceful and with the most amazing staff and host. Awesome stay, and still here. Will not trade Camelroc for any other...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Bok E
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste toegeruste selfsorg. Uitstekend gebly, lekker warm kaggel en elektriese komberse. Aande lekker koud was nie 'n probleem.
Aug 2024
Jenine P
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay, exceptionally clean; highly recommend for a comfortable getaway. The stay was fantastic. The cleanliness of the chalet ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dermot & Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Camelroc Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMmZmZWYzLWZjMDgtNDlmMC1iZTkzLTk0Y2Y4MDk2MGZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 The Poplars Farm 199 Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.693097110639 28.239399504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang