Successfully reported

Canyon Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Enjoyed every single moment. Absolutely wonderful location and extremely friendly and efficient staff and management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Fantasties. Die ligging is puik. Die eenheid is fantasties. Die kos is onverbeterbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Old but enjoyable. Staff good. Enjoyable. Beds comfortable. Shower excellent. Would have been nice to have the tea, coffee, sugar, and hot chocolate replenished for each day of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend en besonderse plek weggesteek in klip gebertes met besonderse view. Beslis 'n moet vir enigiemand wat die area besoek. Pragtige bestemming so tussen die klip gebergtes. Blyplek heeltemal iets anders en besonders. Jy voel half een met die natuur met huisies binne wat alles so om en saam met die klip vorming gebou is. Plekke binne baie netjies en ten volle toegerus met krag en lugversorgers. Personeel baie gaaf en behulpsaam. WiFi-opvangs net nie in kamers, maar wel ontvagsarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Great oasis in the vastness of Southern Namibia. Great spot, service was excellent and very friendly. The short sunset walk to the koppie is a must. Rooms were great - just wished we had stayed longer than 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Asemrowend. Baie mooi uitsig, skoon, netjies, mense is vriendelik, baie lekker gekuier, mense behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Pragtige huisies in oase, omring met majestueuse rotsstapels, groen grasperke en mak wild. Plek om net stilte en ruimte te geniet. Swembad, lugversorging, WiFi net by hoofkompleks, egter daaglikse beperking van 100MB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gondwana Collection
Canyon Lodge
Dear Fanie, Thank you for the rewarding feedback. It will be shared with the lodge staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Lodge, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19ab3fa35914c4cce727814301c3cf0b4c78db5beb48d3d7730eb8d62ddcb6a5dc672fb3b2dd8e6230998a2d9fb6bdf95c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 140 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Canyon Lodge Fish River Canyon Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.663610765673 17.780715868717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang