Cape Beach Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Woodbridge Island, 'n semi-eiland net 8 km vanaf Kaapstad. Die kompleks is tussen ongerepte duine geleë. Dit bied direkte toegang tot die strand en het lieflike uitsig op Tafelberg, oor die see en Robbeneiland.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier, gemaklike sitarea, TV en 'n etenstafel.
Die kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n eetarea, bistro en 'n kroeg op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit branderplankry, swem, sweefski en seilplankry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang