Cape Capsules
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kapsule 9 Gone Surfing
- Selfsorg
- Kapsule 1 Mantaray
- Selfsorg
- Kapsule 5 Penguin
- Selfsorg
- Kapsule 10 Hang Ten
- Selfsorg
- Kapsule 8 Wind Worrior
- Selfsorg
- Kapsule 6 Whale
- Selfsorg
- Kapsule 4 Dolphin
- Selfsorg
- Kapsule 3 Orca
- Selfsorg
- Kapsule 2 Sea Turtle
- Selfsorg
- Kapsule 7 Rip Curl
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en handdoekdeposito sal per bespreking vereis word. Indien u 'n skoon handdoek benodig, moet u u gebruikte handdoek inhandig. Rook of eet is verbode in die kapsules; daar is genoeg toegewyde ruimtes. 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Daar is ook 'n goedkoper ontbytopsie buite die perseel. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Self-inklokfasiliteit is beskikbaar, maar moet voor aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 43 Royal Road, Muizenberg, Cape Town, 7966, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang