Cape Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Protea-kothuis
- Selfsorg
- Fynbos-kothuis
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eienaars bly op die perseel met hulle eie troeteldiere, ongelukkig word geen ander troeteldiere toegelaat nie. 
Let asb. dat die Protea-kothuis trappe het en dit mag moontlik nie gepas wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. 
Reël asb. met die eienaar vir enige ekstra besoekers. 
Die kothuis word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste. 
Gaste het ’n privaat ingang na die kothuis maar die loopvlak word met ander gaste gedeel. 
Rook in die eenhede is verbode.
Partytjies en harde musiek of rusverstoring word nie in die eenheid toegelaat nie. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Gumtree Road, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang