Cape Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gumtree Road, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Bergvliet.
Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat grens aan die hoofhuis. Dié eenhede is in ’n rustige tuin met ’n swembad en pragtige bome wat vir talle voëls en eekhorings ’n tuiste is.
Gaste kan kies tussen die Protea-kothuis vir 4 gaste op die boonste verdieping of die Fynbos-kothuis vir 2 op die grondverdieping. Die kothuise het 1 of 2 slaapkamers, en suite-badkamers, ’n toegeruste kombuis en sitarea.
Cape Cottages deel die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe is beskikbaar by Fynbos-kothuis. Cape Cottages word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste.
Die Protea-eenheid het trappe en rook is in alle eenhede verbode. Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Cape Cottages is 2 km vanaf Blue Route Mall wat verskeie winkels en restaurante het, 7 km vanaf Muizenberg se strand, 8 km vanaf St. James-strand, 10 km vanaf Westlake Gholfklub, en 11 km vanaf Kalkbaaihawe, vir gaste wat die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Noelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Gumtree Road, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gumtree Road, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang