Cape Explore
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape word nie binne of rondom die woonstel toegelaat nie.
Die verblyf word nie skoongemaak tydens gaste se verblyf nie, en geen bykomende skoonmaakfooi word gehef nie. Gaste word vriendelik verwag om die ruimte in 'n netjiese toestand te hou gedurende hul besoek. Die verblyf word deeglik skoongemaak ter voorbereiding van die aankoms van inkomende gaste.
Let asseblief daarop dat daar diere op die perseel is.
Vir u en ons veiligheid word besoekers nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 17 Hamilton Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang