Cape Explore
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 17 Hamilton Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Explore is 'n woonstel op privaat eiendom in Claremont wat gaste gemaklike akkommodasie met verhit-en-eet-geriewe bied. Dit het sy ingang deur die agtertuin. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en badkamer. Die kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat gekombineer kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer is toegerus met 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond vir die verhitting van klein maaltye, 'n klein yskas en 'n ketel. Let asseblief daarop dat dit nie 'n stoof of konvensionele oond het nie, dus is kookgeriewe nie beskikbaar nie.
Die kamer sluit 'n platskerm-TV in. 'n HDMI-kabel is beskikbaar om jou skootrekenaar aan te sluit. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carolyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Hamilton Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Explore het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 17 Hamilton Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang