Cape Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Camp Road, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die Kaapse voorstad Pinelands geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf geskik vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n eenplaatstoof, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Gaste het ook toegang tot die swembad en braai-area.
Cape Garden Cottage is heerlik sentraal geleë, naby 'n hele rits gewilde besienswaardighede. Ons is net 'n halfuur vanaf Tafelberg, 20 minute vanaf die V&A Waterfront, 20 - 30 minute vanaf gewilde strande en 40 minute vanaf die Wynlande. Die kothuis se doel is om 'n rustige wegbreek te bied sodat gaste kan ontspan na 'n dag van verkenning.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36 Camp Road, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Camp Road, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang