Cape Goodness
Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Geelbos Street, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Goodness-gastehuis het sonkrag en 'n omsetterstelsel in die geval van beurtkrag, en is geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die luukse Protea-vallei-woonbuurt word omring deur pragtige damme, wandelpaaie en die gewilde Majik Forest-bergfietsroete.
Die verblyf bestaan uit 3 stylvolle gaste-eenhede met lugversorging, almal met privaat ingange, en suite-badkamers en 'n kombuisie. 'n Vierde knus, bekostigbare woonstel is ook op die perseel.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe vir elke gaste-eenheid in.
Tydens beurtkrag is daar ligte, DStv, elektrisiteitspunte vir skootrekenaars en selfone, WiFi en 'n gasplaat vir koffiemaak.
Ideaal geleë naby die Durbanville-wynplase en Tygervallei-sentrum, en binne 'n halfuur se ry na Tafelberg, V&A Waterfront, Kirstenbosch, Paarl en Stellenbosch.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 157
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 30 Geelbos Street, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Goodness het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Geelbos Street, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang