Successfully reported

Cape Goodness

Deluxe one bedroom open plan unit onto garden
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ooplan-eenheid op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed. Die slaapbank in die sitkamer bied slaapplek vir 2 kinders. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n privaat stoep met ingeboude braaiplek wat as 'n binne- of buitebraai gebruik kan word. Die eenheid het 'n skuifdeur wat na die swembad en tuin lei. Let asb. dat kinders altyd onder toesig by die swembadarea moet wees.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Slegs die 3 luukse woonstelle het lugversorging en veilige parkering. Die begrotingskamer het 'n groot staande waaier en 'n verwarmer. Gaste kan voor die gaste-eenheid op die oprit parkeer.
Die ligte is aan tydens beurtkrag, die DStv, 'n elektrisiteitspunt vir skootrekenaars en selfone, gratis WiFi, en 'n gasplaat vir tee en koffie maak.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Let asseblief daarop dat ons ongelukkig geen groepbesprekings, harde musiek of partytjies toelaat nie. Geen rook in gaste-eenhede nie. Elke gaste-eenheid het aangewese buitesitplekke waar gaste kan rook.
Die swembad is gesluit van 1 April tot 15 September vir swem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe one bedroom unit onto balcony
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid is toegerus met 'n leefarea met gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n volledig funksionele kombuisie, DStv, slim-TV, asook 'n balkon met braaigeriewe. 'n Trap moet opgeklim word om die gaste-eenheid te betree.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Slegs die 3 luukse woonstelle het lugversorging en veilige parkering. Die begrotingskamer het 'n groot staande waaier en 'n verwarmer. Gaste kan voor die gaste-eenheid op die oprit parkeer.
Die ligte is aan tydens beurtkrag, die DStv, 'n elektrisiteitspunt vir skootrekenaars en selfone, gratis WiFi, en 'n gasplaat vir tee en koffie maak.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Let asseblief daarop dat ons ongelukkig geen groepbesprekings, harde musiek of partytjies toelaat nie. Geen rook in gaste-eenhede nie. Elke gaste-eenheid het aangewese buitesitplekke waar gaste kan rook.
Die swembad is gesluit van 1 April tot 15 September vir swem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Petite Apartment
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Petite Apartment is ons knus, begrotingsvriendelike woonstel aan die kant van die huis met 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n sitkamer met 'n lessenaar, gratis WiFi, DStv en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei. Die woonstel het 'n nuut opgeknapte badkamer met 'n instapstort. Daar is buite-sitplek waar gaste 'n vuur kan aansteek vir 'n braai in 'n klein Weber-braai. Die eenheid het parkeerplek van die straat af in die oprit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, tea, and coffee-making facilities.

Huisreëls

Slegs die 3 luukse woonstelle het lugversorging en veilige parkering. Die begrotingskamer het 'n groot staande waaier en 'n verwarmer. Gaste kan voor die gaste-eenheid op die oprit parkeer.
Die ligte is aan tydens beurtkrag, die DStv, 'n elektrisiteitspunt vir skootrekenaars en selfone, gratis WiFi, en 'n gasplaat vir tee en koffie maak.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Let asseblief daarop dat ons ongelukkig geen groepbesprekings, harde musiek of partytjies toelaat nie. Geen rook in gaste-eenhede nie. Elke gaste-eenheid het aangewese buitesitplekke waar gaste kan rook.
Die swembad is gesluit van 1 April tot 15 September vir swem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe studio apartment with balcony
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is pragtig ingerig en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, 'n kombuisie, gemaklike sitplek vir 2 en 'n etenstafel. Daar is 'n privaat ingang, 'n balkon met 'n ketelbraaier, satelliet-TV en Netflix. Trappe lei na die woonstel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Slegs die 3 luukse woonstelle het lugversorging en veilige parkering. Die begrotingskamer het 'n groot staande waaier en 'n verwarmer. Gaste kan voor die gaste-eenheid op die oprit parkeer.
Die ligte is aan tydens beurtkrag, die DStv, 'n elektrisiteitspunt vir skootrekenaars en selfone, gratis WiFi, en 'n gasplaat vir tee en koffie maak.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Let asseblief daarop dat ons ongelukkig geen groepbesprekings, harde musiek of partytjies toelaat nie. Geen rook in gaste-eenhede nie. Elke gaste-eenheid het aangewese buitesitplekke waar gaste kan rook.
Die swembad is gesluit van 1 April tot 15 September vir swem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Geelbos Street, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9ed880cb286dcfe521b77f25703784110a6f83018b9db18dea6dfa3a853499d50bddb962913a5342ec34eb9361095c0716?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang