Cape Nelson Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 - 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdomme van 7 - 16 betaal 60% van die deeltarief.
Inkloktyd is tussen 14:00 - 16:00. Maak asb. spesiale relings met ons indien jy buite hierdie tydsgleuf wil inklok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Mount Nelson Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang