Cape Nest
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Chepstowe Road, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R670 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Nest bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Tijgerhof, Milnerton. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers. Een kamer maak gebruik van gedeelde badkamergeriewe, en die res het privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Al die kamers bied bykomende geriewe soos ruim studielessenaars, knus stoele, onbeperkte WiFi-toegang, USB-laaipoorte en 'n slim-TV, wat stromingsdienste soos Netflix moontlik maak.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike ontspanningsareas met slim-TV's, 'n volledig gemeenskaplike kombuis, 'n buiteterras, 'n eetarea en 'n balkon. Daarbenewens is daar 'n swembad en 'n braai, sowel as veilige parkering agter afstandbeheerde hekke; parkering is op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis.
Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie, aangesien dit sonkrag gebruik. Vir u verbeterde sekuriteit het al die gemeenskaplike areas en gange CCTV.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Chepstowe Road, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Chepstowe Road, Tijgerhof, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang