Cape on Popham
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 54 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Cape on Popham is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van die dinamiese area in Bloubergstrand. Dit spog met 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek na die Moederstad. 
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. 
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. 
Die sitarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die omgewing. Die kompleks is binne loopafstand van van die sweefski-strand, kroeë, restaurante, supermarkte en inkopiesentrum.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henrico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 54 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape on Popham het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 54 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang