Cape Palm Royal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Palm Royal bied gerieflike oornagverblyf in Woodstock, Kaapstad en is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste.
Daar is 4 Gesinskamers wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en 26 Deluxe-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kas, lessenaar, gratis WiFi, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die verblyf is naby die CTICC en V&A Waterfront en is net 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Khayakazi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang