Cape Palm Royal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Palm Royal bied gerieflike oornagverblyf in Woodstock, Kaapstad, en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 4 gesinskamers, elk met slaapplek vir 4 gaste, en 26 luukse kamers met 'n kapasiteit van 2 gaste elk. Die kamers is gerieflik gemeubileer met dubbelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer beskik oor 'n klerekas en 'n lessenaar, en gratis WiFi is beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en 'n koffieskinkbord in. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Cape Palm Royal is gerieflik geleë naby die CTICC en die V&A Waterfront, sowat 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Khayakazi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 419 Albert Road, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang