Cape Standard Guest House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 19 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Romney Street, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 450R4 633 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Standard Guest House is 'n sjiek en ontspanne boetiekgastehuis met 'n ontspanne strandhuis-atmosfeer. Hierdie vierster-toevlugsoord, in Groenpunt aan Kaapstad se pragtige Atlantiese kus, is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Gaste het toegang tot die sprankelende swembad.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, en het 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, asook satelliet-TV, lugversorging of 'n privaat balkon. Daar is ook plafonwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n kluis.
Die Villa-kamers, is geïnspireer deur die Karibiese Eilande, Marokko en Kaapstad se retro-sjarme. Dit skep 'n uitnodigende, rustige atmosfeer. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf is in 'n rustige straat en gaste kan Kaapstad se ikoniese bestemmings, strande, die V&A Waterfront, Seepunt-promenade, Tafelberg, die middestad, CTICC en Kaapstad-stadion verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
David Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Romney Street, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Romney Street, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang