Successfully reported

Cape-x-ta-sea

Selfsorg
Lower Deck @ Cape-x-ta-sea
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer bied 'n L-vormige rusbank, 'n platskerm-slim-TV en see-uitsigte. Let asseblief daarop dat die vakansiewoonstel via 'n trap bereikbaar is en moontlik nie geskik is vir gaste met mobiliteitsprobleme, bejaardes of baie jong kinders nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die villa en die woonstel kan saam vir 'n groep van 13 bespreek word aangesien daar 'n tussendeur tussen hulle is.
- Die swembad is vir eksklusiewe gebruik van die villa. Gaste in die woonstel het nie toegang tot die swembad nie tensy die villa en woonstel saam bespreek word.
- Rook is verbode in die villa en woonstel.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers is op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis, eetarea, leefarea, speletjieskamer en badkamer is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het 'n eike-etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die speletjieskamer loop vanuit die eetarea en dit het 'n pool-tafel en deure wat na die binnenshuise swembadarea met 'n terugtrekbare dak lei. Die sitarea het rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n keramiekkaggel. Die leefarea het stapeldeure wat op 'n balkon met 'n gasbraai en 'n lieflike uitsig oopmaak.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Braai
Gas
Buitelug
Braai
Gas
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gas
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die villa en die woonstel kan saam vir 'n groep van 13 bespreek word aangesien daar 'n tussendeur tussen hulle is.
- Die swembad is vir eksklusiewe gebruik van die villa. Gaste in die woonstel het nie toegang tot die swembad nie tensy die villa en woonstel saam bespreek word.
- Rook is verbode in die villa en woonstel.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Echo Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9fc0ed3d570161a1e16c66921ec6efbf9b5c974ce236181b2b542dfe7e5a620e399800bb48b8caee3ad03d2cde7c70be02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 21 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1470591 18.4378281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang