Captain's Corner
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 232 Uil Straat Oos, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Captain's Corner is in 'n oord in Uilenskraalsmond in die Overberg-distrik in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n avontuurlustige wegbreek.
Dié huis bied slaaplek vir 2 volwasses en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie.
Braaigeriewe is beskikbaar en die huis is net 50 meter vanaf die strandmeer. Gaste kan aktiwiteite, soos die glybane en puttputt geniet.
EENMALIGE SKOONMAAK FOOI VAN R400 MOET IN KONTANT BY HUIS GELOS RAAK
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Reinier Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 232 Uil Straat Oos, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Captain's Corner het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 232 Uil Straat Oos, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang