Successfully reported
+42

Caritas Oornaghuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caritas is geleë in die hartjie van Kimberley, Noord-Kaap, by die Caritas Terapiesentrum en ander geriewe.

Ons bied 7 verskillende kamers en eenhede. Afhangende van u behoeftes, het ons ook rolstoelvriendelike eenhede vir u gerief. Elk van die eenhede beskik oor gemaklike beddens, lugversorging, 'n werktafel, tee- en koffiemaakgeriewe, en privaat badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Sommige van die eenhede bied 'n kombuis of kombuisie wat toegerus is met al die nodige eetgerei, breekware, mikrogolfoond en yskas.

Besienswaardighede/aktiwiteite om tydens u besoek te verken, sluit in dinge soos die Groot Gat, plaaslike spooktoere, die historiese staptog in Belgravia, sonsondergangvaart op Davaria, die William Humphreys-kunsgalery, of smul aan die plaaslike kookkuns by Annabell se restaurant of Die Pont-restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maatje Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 74 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Caritas Oornaghuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c532ae70655c6e3d7c0fa236a4d39c964c32ddc505f2b3b1664266565df33cf1217438e24baebd858661b49119798e8e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 74 Lawson Street Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -28.752422844478 24.762646917087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang