Successfully reported
+22

Carmel View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Carmel View-woonstel bied skouspelagtige pier- en see-uitsigte, gerieflik geleë oorkant 'n stil strand en die pier, met Margate se hoofstrand 'n kort skilderagtige 800 m se stap weg. Gaste het maklike toegang tot die strand, rotspoele, winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en is en suite. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en plafonwaaiers en deel 'n stort en toilet. Duvets, ingeboude lakens, kussings en matrasoortreksels word voorsien. Bring asseblief eie lakens en handdoeke.

Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang, dit maak oop op die balkon waar wonderlike uitsigte oor die see en visvangpier en 'n koel seebriesie geniet kan word. Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n visserman-vrieskas, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, elektriese stoof, mikrogolfoond en 2-plaats gasstoof. DStv is op versoek beskikbaar. Die balkon het 'n ingeboude braai en gestapelde deure om toe te maak of oop te laat na gelang van die weer. Eet kan in die oopplan-leefarea of op die balkon plaasvind, albei areas is toegerus met 'n tafel en stoele.

Hierdie veilige kompleks is sentraal geleë in Margate en het 'n elektroniese hek en 'n elektriese heining. Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n sleepwa. Die Margate Coach and Airport pendeldiens stop daagliks langs die Carmel-ingang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Herman G
Gesin met klein kinders
5.0
Was die lekkerste tyd ooit, sal enigiets weer teruggaan. Die beste plek ooit met die mooiste uitsigte. Sal weer gaan, dankie baie.
Feb 2025
Michael J
Gesin met klein kinders
5.0
Het nie woorde vir die lekker plek nie. Dit was so lekker en ek en my familie het dit so geniet en die plek was so 'n lekker plek en baie veilig. Sal ...
Sien meer
Feb 2024
Riaan J
Gesin met klein kinders
4.6
Love the view and the setup. Great, this place is a blessing to visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Madalien P
Gesin met klein kinders
4.2
Hoogtepunt was walvisse wat amper elke dag voor ons gespeel het. Goeie ligging. Goed toegerus. Naby pier vir hengel-entoesias en stapafstand vir kinde...
Sien meer
Okt 2025
Hester D
Saam met vriende
3.6
Lekker ruim woonstel met wonderlike seeuitsig vanaf die braaivleisstoep. Die woonstel is lekker ruim met 2 badkamers en 3 slaapkamers. Die sitkamerare...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carmel View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5190124b98dc23ca25162526d4264cfea577dd28be0beb516ca33bf1c79886a84409cad6817343abe532c95c9513d90b17b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.866151796438 30.370535999537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang