Carrick-A-Rede 7
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die besprekingsooreenkoms wat na die kliënt gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en voor aankoms teruggestuur word. Geen sleutels sal vrygestel word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg word nie.
Die breekskadedeposito moet 2 weke voor die gaste se aankoms betaal word en sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die eiendom beskadig word, hetsy opsetlik of onbedoeld, deur nalatigheid of nie, deur uself of iemand anders, stem u in om vir die skade te betaal indien dit die bedrag in die breekskadedeposito oorskry.
Indien u by die eiendom aankom en vind dat daar skade is, is die onus op u om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en vrygestel word aan die bankrekening wat u nomineer.
Onthou asseblief om u rekeningbesonderhede vir ons per e-pos te stuur.
Maak asseblief seker dat die volle uitstaande saldo 7 dae voor aankoms in ons bankrekening weerspieël word.
Moet asseblief nie die maksimum aantal persone wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling en geen kennisgewingstydperk nie.
Rook is verbode in enige van die eenhede, woonstelle of huise; indien u in die huis rook, sal u u skadevergoeding ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart
Tydens u verblyf moet u u eie skoonmaakmiddels en toiletpapier saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word, wat op versoek verskaf sal word, indien daar 'n skoonmaakster beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Kansellasiefooi
In addition to the cancellation policy, a fixed R 700.00 fee applies to all cancellations.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 76 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang