Carrington Cottage
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 27 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Carrington Cottage is 'n pragtig ingerigte selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Kimberley. Dit is 'n goeie keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie stad kan verken en geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes, 2 kinders en 'n kleuter en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n kleuterbedjie bevat. Die solderkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank slegs vir kinders, 'n matras slegs vir kinders en daar is 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n etenstafel en 'n braai en 'n gedeelde swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede sluit in die Big Hole-uitkykplatform, die Honoured Dead-gedenkteken, McGregor Museum en Wildebeest Kuil Rock Art Centre.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbedjie
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maryke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Carrington Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang