Casa Celtis Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Celtis Guest House is in 'n lowerryke woonbuurt in die hartjie van Sasolburg geleë. Dit is gerieflik geleë naby meeste van Sasolburg se besighede en besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers.
Die gastehuis beskik oor 8 ruim kamers, waarvan drie op 'n selfsorgbasis voorsien kan word, saam met 'n groot gesinswoonstel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Eethoekie is ook by elke eenheid ingesluit. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre WiFi, 'n privaat ingang en 'n patio.
Ontbyt kan in die eetkamer geniet word, terwyl aandete op versoek voorsien kan word. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die gastehuis bied veilige parkeerplek met elektriese heining en kameras. In die geval van 'n kragonderbreking skakel 'n groot kragopwekker outomaties aan om 'n ononderbroke kragtoevoer te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willecia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Casa Celtis Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang