Casa Celtis Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Celtis Guest House is in 'n blaarryke voorstad in die hartjie van Sasolburg. Dit is naby meeste van Sasolburg se besighede en besienswaardighede en is ideaal vir vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers.
Die gastehuis het 8 ruim kamers waarvan 3 selfsorgkamers is. Daar is ook een groot gesinswoonstel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eethoekie in elke eenheid. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.
Ontbyt kan in die eetkamer genuttig word en aandete is beskikbaar op versoek. Braaigeriewe is ook beskikbaar en daar is veilige parkeerplek met 'n elektriese heining en kameras. 'n Groot kragopwekker skop outomaties in gedurende beurtkrag om ononderbroke krag te voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willecia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Casa Celtis Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang