Casa Leitao Lodge
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die wildtuin wil besoek. Dié lodge bied gerieflike verblyf in standaard kamers, luukse suites, gesinskamers en selfsorgwoonstelle.
Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n badkamer met 'n stort, waaier en kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die lodge bied ook WiFi, 24 uur-sekuriteit, parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Casa Leitao Lodge is net 'n entjie vanaf Spar en sowat 3 km vanaf Hans Merensky Gholfklub. Phalaborwa Lughawe is sowat 1,9 km daarvandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Casa Leitao Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang