Casa Nyala
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1410 Nyala Place, The Wilds, Pretoria, 0042, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Casa Nyala is 'n moderne selfsorg-eenheid in The Wilds, Pretoria, wat akkommodasie bied vir 2 volwassenes en 'n kind wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike enkelbed vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoofplaat, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Die eenheid bied ook 'n patio met 'n braai en 'n boma in die rustige, welige privaat tuin. Een 15 kg sak hout sal gratis voorsien word.
Dit sal jou tuiste weg van die huis wees!!
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 1410 Nyala Place, The Wilds, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Casa Nyala het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1410 Nyala Place, The Wilds, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang