Successfully reported

Casa Omi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerard N
1 nag
5.0
Aug 2025

Goeie waarde, uitstekende ligging. Casa Omi is skoon, netjies en toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Verblyf is privaat en altyd beskikbaar op WhatsApp. Die ligging is uitstekend en naby die meeste skole in die omgewing. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese, bekostigbare en veilige gastehuis naby aan die N4. Baie netjiese en lekker, bekostigbare en baie veilige plek naby aan winkelsentrums en baie naby aan die N4 snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Peaceful. Friendly and helpful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld en alles was so mooi en skoon binne en buite. Ons het baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld en die eienaar was so behulpsaam. Ons sal die plek hoogs aanbeveel want dit was so veilig en reg geleë naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Welcoming. You are not going to get a better place to stay at. Value for money and excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, baie lekker ingerig. Het baie lekker gebly! Die plekkie was baie netjies en mooi ingerig - baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar aanklop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Loved every moment of it. My stay was extremely amazing, very clean and I am going to recommend it to everyone I know. I really loved and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek J
1 nag
5.0
Nov 2024

Highly recommend. It is the perfect and affordable night stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons was in Rustenburg vir my seun se Sa Ovaltrack. Naby alles. Dit is 'n baie mooi plekkie. Ek sal dit aanbeveel. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26869ceb5e7b40a1c76926de83a319a3ea55cad73ebcb6cfe708622bab82bf07740e70f5f4339105d76a6dbf6f2c16d838ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang