Casa4u
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Browning Street, Dundee, Pietermaritzburg, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa4u is geleë in die historiese dorp Dundee, 'n voormalige steenkoolmynstad wat in 'n vallei van die Biggarsberge in KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Casa4u bied gaste gemaklike kamers, deeglik toegerus met moderne geriewe om 'n ware tuiste-weg-van-die-huis-ervaring te bied. Elke kamer het 'n yskassie, werktafel en platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde eet- en sitarea, waar hulle koffie of tee by die kaggel kan geniet op koue aande, wat 'n warm en uitnodigende atmosfeer skep. Veilige parkering word voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
John Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 74 Browning Street, Dundee, Pietermaritzburg, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa4u het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Browning Street, Dundee, Pietermaritzburg, 3000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang