Successfully reported

Casablanca

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Chementel W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

One of my best stays in a very long time. Everything about the accommodation and the area was perfect. To be able to walk from your room to the beach was utter bliss. Amenities like Checkers were within walking distance. The accommodation was immaculate and so well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Awesome, home away from home. Nice, clean, safe, nicely decorated, homely. I will stay there again! Easy to get to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Heerlik naby die see met alles wat jy nodig het binne loopafstand. Ligging is uitstekend. Omtrent alles wat jy nodig het in loopafstand. Gemaklike verblyf vir 6 persone met veilige parkering. Baie trappe! Alles is nie volledig in die kaste vir 6 persone nie, maar is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2025

Skoon en netjies, maar dis regtig al. N Paar punte wat in gedagte gehou moet word: Daar is geen see-uitsig - die foto's kan misleidend wees. Geen handdoeke. Geen opwasmiddel of skoonmaakmiddels nie (jy koop self). Geen skoonmaakdienste nie - behalwe as jy self reël op eie koste. Slegs een rol toiletpapier - verder koop jy self. Ons het vreeslik gesukkel om die DStv aan die gang te kry. Die password was verkeerd en die eienaar woon in Saudi-Arabië. En toe ons dit eindelik aan die gang kry, was daar beperkte kanale en moes ons ons eie details gebruik om in te teken. Ons het op die einde ons eie Netflix-intekening gebruik. Indien ons al die bogenoemde voor die tyd geweet het, sou dit meer ekonomies gewees het om 'n ekstra paar rand op ander verblyf te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kegomoditswe
Ronald

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21fd3eccd4ebc5d9b7552204fb689279344ac7d0390fc6ad42230a3cc24b53083d62d394e11cb43bb96ca84ad2f0bdad1f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 98 Compensation Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533600359692 31.222278304299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang